Die Vere van die Duiwel
Vergete ou Afrikaanse Sprokies - opgediep in Namibië van Sigrid Schmidt
Die Vere van die Duiwel
van Sigrid Schmidt
96 bladsye • s/w sketse • 2014 • ISBN 978-99945-76-25-8 • 170 x 240 mm • Namibia Scientific Society/Kuiseb Publishers
Die stories in hierdie boek het ’n unieke geskiedenis. Oor baie generasies heen is hulle getrou deur Nama- en Damara-gesinne in Namibie oorvertel. Sigrid Schmidt het die sprokies tussen 1960 en 1997 op band opgeneem en na indringende navorsing bevind dat dié stories wel uit Europa kom, maar nie uit boeke oorgeneem is nie. In die negentiende eeu het die Oorlam-Nama hulle na SWA/Namibie gebring. In Suid-Afrika is die verhale lankal reeds vergeet, maar die Nama en Damara het hulle bewaar.
Share
You might also like ...
Die Sterne sind glühende Kohlen und Asche
Buschmann-Erzählungen: Mythologie und Legenden
$150.00 NADincl VAT